Hartenbos

Tariewe | Galery | Kwotasie

Hartenbos

Tariffs | Gallery | Quotation

STRANDHUISE

Huise geskik vir ses tot agt persone, toegerus met ’n kombuis en leefarea, badkamer, DStv, lugreëling en braai-fasiliteite.

BEACH HOUSES

Houses suitable for six to eight persons, equipped with a kitchen and living area, bathroom, DStv, air-conditioning, and braai facilities.

CARNEY-WOONSTELLE

Selfsorgeenhede geskik vir vier met ’n volledig toegeruste kombuis en privaatbadkamer.

CARNEY APARTMENTS

Self-catering units suitable for four with a fully equipped kitchen and private bathroom.

SKAKELHUISE

Eenhede geskik vir tot ses persone met ’n ten volle toegeruste kombuis en leefarea, badkamer en braai-fasiliteite.

SEMI-DETACHED HOUSES

Units suitable for up to six persons with a fully equipped kitchen and living area, bathroom, and braai facilities.

KOTHUISE

Eenhede geskik vir vyf persone met ’n volledig toegeruste kombuis en woonvertrek met DStv.

COTTAGES

Units suitable for five persons with a fully equipped kitchen and living area with DStv.

RONDAWELS

Eenhede geskik vir twee tot vier persone met ’n badkamer, kombuis en braai-fasiliteite.

RONDAVELS

Units suitable for two to four people with a bathroom, kitchen, and braai facilities.

CARNEY-KAMERS

Selfsorgeenhede geskik vir vier met ’n kombuis en privaatbadkamer.

CARNEY ROOMS

Self-catering units suitable for four with
a kitchen and private bathroom.

WOONWA- EN KAMPEERTERREIN

Vier-en-vyftig geplaveide staanplekke, elk met ’n kragpunt en privaatbraai.

CARAVAN AND CAMPING SITE

Fifty-four paved stands, each with a power supply and private braai.

ORANJEHOF-KAMERS

Kamers geskik vir twee tot drie persone, toegerus met ’n yskas, breekgoed en ketel. Gemeenskaplike kooklokaal en ablusiegeriewe.

ORANJEHOF ROOMS

Rooms suitable for two to three persons, equipped with a fridge, crockery and kettle. Communal cooking quarters and ablution facilities.

T: +27 44 601 7200
F: +27 44 695 0770
E: hartenbos@atkv.org.za