Skip to the content

RIVIEROEWERHUIS

6-bed (2 kamers)

Die strandhuis het twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Daar is ’n dubbelslaapbank in die woonvertrek. Twee badkamers, elk met ’n stort, waarvan een badkamer en-suite is. DStv, lugversorging en onderdakbraaigeriewe.

8-bed (3 kamers)

Die strandhuis het drie slaapkamers, een met ’n dubbelbed en twee met twee enkelbeddens. Daar is ’n dubbelslaapbank in die woonvertrek. Twee badkamers, elk met ’n stort, waarvan een badkamer en-suite is. DStv, lugversorging en onderdakbraaigeriewe.