Skip to the content

ATKV-Hartenbos is die enigste oord wat nie die dagbesoekersbeleid toepas nie, omdat die oord binne-in ‘n dorp geleë is en daar nie toegangsbeheer toegepas kan word nie.

Promosie

’n Lewe sonder liefde is soos ’n jaar sonder somer ... En ’n wegbreek sonder die see is soos ’n vakansie by die huis! So, kom kuier in hierdie liefdesmaand by ATKV-Hartenbos.