2-bed kamers
Een slaapkamer met twee enkelbeddens in die koshuistipe gebou. Die kamer is toegerus met ’n klein yskas, eetgerei en ’n ketel. Ablusiegeriewe. Kooklokaal met ’n stoof, yskas en mikrogolfoond. Geen TV nie. Oranjehof word vir groepe bespreek. 200m van die see af en geleë naby die pretpark.
3-Bed kamers
Een slaapkamer met drie enkelbeddens in die koshuistipe gebou. Die kamer is toegerus met ’n klein yskas, eetgerei en ’n ketel. Ablusiegeriewe. Kooklokaal met ’n stoof, yskas en mikrogolfoond. Geen TV nie. Oranjehof word vir groepe bespreek. 200m van die see af en geleë naby die pretpark.
Sien alle akkommodasie
Carney eenhede of kamers
4-Slaper Eenhede
Kothuise
5-Slaper Eenhede
Oranjehof-kamers
2/3-Slaper Eenhede
Rondawels
2, 3 en 4-Slaper Eenhede
Strandhuise
6 en 8-Slaper Eenhede
Seefront Solders
1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede
Hartenboseenhede
3 en 4-Slaper Eenhede
Skakelhuis
6-Slaper Eenhede